053 207 0161 volkskool@orania.co.za

Graad 10-12 Afrondingsfase

Leerders registreer op Leersfeer, Volkskool se interaktiewe platvorm op die internet. Deur Leersfeer deel ons Doelwitvelle vir elke vak waar die werk in dae of weke ingedeel word om die leerder te help met tydsbestuur. Warmpatatte, ons rekenaaroefeninge om die leerwerk maklik en pret te maak, werkkaarte, formele assesserings take, toetse en eksamens word ook deur Leersfeer beskikbaar gestel.  VolkskoolAfstandleerPlus registreer al ons graad 10 tot 12 leerders by die eksamenraad SACAI en ons leerders skryf die SACAI matriek eindeksamen vir die Nasionale Senior Sertifikaat by ‘n SACAI sentrum.

Betalingsopsies vir graad 10-11

GR. 10: PLUS R500.00 EKSAMENRAADREGISTRASIEFOOI, BETAALBAAR VOOR 31 MAART 2026.
GR. 11: PLUS R500.00 EKSAMENRAADREGISTRASIEFOOI, BETAALBAAR VOOR 31 MAART 2026.

OPSIE 1
GR 10-11: R25 000.00 EENMALIG, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026.

OPSIE 2
GR 10-11: DEPOSITO VAN R6 400.00, BETAALBAAR BY INSKRYWING DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R1 950.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026.

OPSIE 3
GR 10-11: EKSTRA / ENKEL VAKKE R4 130.00 EENMALIG, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026.

OPSIE 4
GR 10-11: EKSTRA / ENKEL VAKKE DEPOSITO VAN R1 050.00, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026. DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R330.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026.

(Handboeke nie ingesluit nie)

Betalingsopsies vir graad 12

OPSIE 1
GR 12: R27 500.00 EENMALIG, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026 PLUS R9 000* SACAI REGISTRASIEGELDE BETAALBAAR VOOR 31 MAART 2026.
Hierdie tarief sluit die verpligte Slypskool in. (Leerders wat nie by Volkskool Orania se sentrum skryf nie mag bykomende fooie elders betaal van ongeveer R3 500*)

OPSIE 2
GR 12: DEPOSITO VAN R7 450.00, BETAALBAAR VOOR
23 JANUARIE 2026. DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R2 200.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026.
PLUS R9 000 SACAI REGISTRASIEGELDE BETAALBAAR VOOR 31 MAART 2026.
Hierdie tarief sluit die verpligte Slypskool in.
(Leerders wat nie by Volkskool Orania se sentrum skryf nie mag bykomende fooie elders betaal van ongeveer R3 500*)

OPSIE 3
GR 12: EKSTRA / ENKEL VAKKE R4 130.00 Hierdie tarief sluit NIE die verpligte Slypskool in nie. Kontak die skool vir ‘n gedetaileerde uiteensetting van die SACAI kostes vir enkelvakke.

OPSIE 4
GR 12: EKSTRA / ENKEL VAKKE DEPOSITO VAN R1 050.00, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026. DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R330.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026. Hierdie tarief sluit NIE die verpligte Slypskool in nie. Kontak die skool vir ‘n gedetaileerde uiteensetting van die SACAI kostes vir enkelvakke.

• Alle matriek leerders wat nie die NSS-Eksamen by Volkskool in Orania kan skryf nie, sal ‘n sentrumfooi aan die eksamenskryfsentrum waar hul hierdie eksamen gaan aflê, moet betaal.
• Handboeke moet apart aangekoop word.

(Handboeke nie ingesluit nie)

Vakkeuse vir graad 10-12

* Maak seker van universiteitstoelatingsvereistes indien leerder beplan om verder te studeer.

* ’n Prestasievlak van minstens 4 (50%) in elk van vier skoolvakke (uitsluitend LO) moet behaal word.

Leerders wat van vakke verander en een van die volgende vakke neem, sal die werk van begin graad 10 af moet inhaal: Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde, Inligtingstegnologie, Rekenaartoepassingstegnologie en Ingenieursgrafika en Ontwerp

Verpligte vakke (kies tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid):

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste addisionele taal

Lewensoriëntering

Wiskunde

Wiskundige Geletterdheid

Keusevakke (kies 3):

Besigheidstudies

Fisiese Wetenskappe

Gasvryheidstudies

Geografie

Ingenieursgrafiek en -ontwerp (IGO)

Inligtingstegnologie (IT)

Landbouwetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Rekeningkunde

Toerisme

Visuele Kunste 

Vakmentor

Fasehoof

Carel Boshoff Skoolhoof

Gr10-12 RTT

 

Fasehoof

Anje Boshoff Akademiesehoof

Gr10-12 Afrikaans

 

Fasehoof

Schalk Albertyn Adjunkhoof

Gr10-12 Engels

 

Fasehoof

Hendrik Botha

Gr10-12 Wiskunde

 

Fasehoof

Lindie Janse van Vuuren

Gr10-12 Wiskundige Geletterdheid

 

Fasehoof

Pieter Krige 

Gr10-12  Lewensoriëntering

Fasehoof

Linda Cummings

Gr10-12 Besigheidstudies

Gr10-12 Rekeningkunde

 

Fasehoof

Annamarie van der Merwe

Gr10-12 Fisiese Wetenskappe

Gr10-12 Landbouwetenskappe

Gr10-12 Lewenswetenskappe

 

Fasehoof

Elica Joubert 

Gr10-12 Geografie

 

Fasehoof

Anesta du Preez

Gr10-12 IGO

 

Fasehoof

Somari Basson

Gr10-12 IT

 

Fasehoof

Grethe Bredenkamp 

Gr10-12 Gasvryheidstudies

Gr 10-12 Toerisme

Gr12 2025 Verbruikerstudies

Fasehoof

Lianda Krige

Gr10-12 Visuele Kunste