Graad 1 tot 9 neem voorgeskrewe vakke.
Vakkeuses eers van Graad 10 van toepassing
Verpligte vakke
- Afrikaans Eerste taal
- Engels (First Additional language)
- Lewensoriëntering
- Wiskundige Geletterdheid of Wiskunde
Keusevakke
kies 3 – enige kombinasie
- Besigheidstudies
- Fisiese Wetenskappe
- Verbruikerstudies
- Geografie
- Lewenswetenskappe
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Rekeningkunde
- Toerisme
- Geskiedenis
- Inligtingstegnologie
Leerders wat wil kwalifiseer vir universiteitstoelating moet met hulle vakkeuses kennis neem daarvan dat ʼn matriekleerling in ten minste vier 20-kredietvakke ʼn prestasie van 50% of hoër moet behaal om vrystelling te kry.
20-Kredietvakke
- Afrikaans
- Besigheidstudies
- Engels
- Fisiese wetenskappe
- Geografie
- Lewenswetenskappe
- Rekeningkunde
- Verbruikerstudies Wiskunde
- Wiskundige Geletterdheid
- Internettegnologie – IT
Nie 20-Kredietvakke nie
- Lewensoriëntering
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Toerisme