Anje Boshoff (Skoolhoof)


BA (Hons), NGOS (10 jaar ervaring)
anjestrik@orania.co.za
[iconname=”mobile” class=”fa-2x”] 072 970 7050

AFRIKAANS HUISTAAL

Taal is ’n instrument vir denke en kommunikasie. Die doeltreffende gebruik van taal stel leerders in staat om kennis te verwerf, hulle identiteit, gevoelens en idees uit te druk, in interaksie te tree met ander en om hulle eie leefwêreld te bestuur. Ons huistaal is die voertuig van ons kulturele identiteit en ons letterkunde is die uitdrukking daarvan. In Gr 7 – 9 behandel ons bekende Afrikaanse werke soos Die haasvanger van Dolf van Niekerk en die meer onlangse Moord per suurlemoen van Jelleka Wierenga.


ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

An additional language gives us a window to other worlds. It opens up horizons that would have been closed to us without it. English First Additional Language is more than an instrument that helps us in the businessworld. We also explore the fun and deeper meaning in literature through several Roald Dahl-stories.