Hostel

Oudleerders

Orania Volkskool Rian-Daubney-ad

Orania Volkskool Arno-Everson-ad

Orania Volkskool Joanelle-Everson-ad

Orania Volkskool Jantoené-Oosthuizen-ad

Orania Volkskool Francis-Prinsloo

Orania Volkskool Angeliqa Vorster

Orania Volkskool Ruaan van Dyk

Orania Volkskool Jana Coetzee-ad

Orania Volkskool Johan Joubert

Orania Volkskool Joost Strydom

Orania Volkskool Tanja Coetzee

Orania Volkskool Chris Joubert

Orania Volkskool Haylie Nicholson

Orania Volkskool Huibrie Pretoriust

Orania Volkskool Barend Uys

Orania Volkskool Daniel en Almie Coetzee

Kontak Ons

Kantoor/Nicolene: 053 207 0161
Anje Boshoff: 072 970 7050
E-pos:


Werkswyse

Leermateriaal word verskaf op CD’s met ondersteunende handleidings opsioneel.

Volledige Skoolgebaseerde Assessering (SGA) opdragte (portefeuljewerk) wat aan departementele vereistes en voorskrifte voldoen, word voorsien.

Riglyne en ondersteuning in die uitvoering van portefeulje-opdragte en voorgeskrewe skoolgebaseerde assesseringopdragte word gebied.

Doelwitvelle
met weeklikse opdragte gee aan leerlinge leiding en verseker dat die regte werkstempo volgehou word.

Verslagvorms
is beskikbaar waarmee weekliks rekord gehou kan word van ʼn leerling se vordering.

Vakmentors is deurlopend beskikbaar om leerlinge by te staan.