Slypskool
Slypskool is elke jaar die geleentheid waar Volkskool se matrieks, plaaslik en afstandleer, die skoolbanke vir oulaas warm sit en intensief voorberei met die oog op die eindeksamenĀ onder die leiding van hulle vakmentors.

Die Toerisme-leerders vertrek Maandagoggend vroeg om bietjie blomme te gaan kyk met die jaar se Weskus-Toer.