Graad 7-9 Vorderingsfase
Leerders registreer op Leersfeer, dit is ons interaktiewe platvorm op die internet. Daar ontvang hulle ‘n doelwitvel vir elke vak wat in weke ingedeel is en duidelik aandui watter werk gedoen moet word. Daar word ook Warmpatate (rekenaaroefeninge wat die leerwerk lekker maak) en werkkaarte voorsien. Leerders het deurlopend toegang tot vakmentors wat regstaan om te help waar dit nodig is en assesseer die praktiese take, toetse en eksamen vir punte.
Betalingsopsies vir graad 7-9
OPSIE 1
GR 7-9: R21 540.00 EENMALIG, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026.
OPSIE 2
GR 7-9: DEPOSITO VAN R5 670.00, BETAALBAAR BY INSKRYWING DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R1 700.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026.
(Handboeke nie ingesluit nie)
Vakmentor
Grethe Bredenkamp Fasehoof
Carel Boshoff Skoolhoof
Gr7-9 Geografie
Anje Boshoff Akademisiehoof
Gr8 Wiskunde
Schalk Albertyn Adjunkhoof
Gr7-9 Engels
Pieter Krige
Gr7-9 Afrikaans
Gr7-9 Lewensoriëntering
Anna-Marié Buitendag
Gr7 Wiskunde
Hendrik Botha
Gr9 Wiskunde
Gr7-9 Tegnologie
Carien Cronje
Gr7-9 Natuurwetenskappe
Linda Cummings
Gr7-9 EBW
Elica Joubert
Gr7-9 Geskiedenis
Lianda Krige
Gr7-9 Skeppende Kunste