Graad 4-6 Vestigingsfase
In die vestigingsfase begin leerders meer selfgerig werk en registreer op Leersfeer, Volkskool se interaktiewe platvorm op die internet. Deur Leersfeer deel ons Doelwitvelle wat vir die leerder persies aandui watter werk elke dag gedoen moet word. Warmpatatte is rekenaaroefeninge wat die leerwerk uit die handboek maklik en pret maak. Die warmpatatte, werkkaarte vir inoefening, formele assesseringstake, toetse en eksamens word ook op Leersfeer beskikbaar gemaak. Die vakmentors is deurlopend beskikbaar en gretig om te help waar dit nodig is.
Betalingsopsies vir graad 4-6
OPSIE 1
GR 4-6: R17 400.00 EENMALIG, BETAALBAAR VOOR 23 JANUARIE 2026.
OPSIE 2
GR 4-6: DEPOSITO VAN R4 725.00, BETAALBAAR BY INSKRYWING DAARNA 10 PAAIEMENTE VAN R1 360.00 PER MAAND BEGINNENDE OP 1 FEBRUARIE 2026.
(Handboeke nie ingesluit nie)
Vakmentor
Phiari du Plessis
Gr4-6 Afrikaans
Gr4-6 Geskiedenis
Gr4-6 Geografie
Judy Wessels
Gr4-6 Engels
Anna-Marié Buitendag
Gr4-6 Wiskunde
Carien Cronje
Gr4-6 Lewensvaardighede
Carel Boshoff
Gr4-6 Natuurwetenskappe & Tegnologie