Hostel

Aansoekvorm

Voltooi asb en faks na 086-596-2194
of stuur per e-pos aan volkskool@orania.co.za

Slegs 2017/2018 aansoekvorms sal aanvaar word.

Aansoekvorm 2017/2018

 

 

 

 

 

Kontak Ons

Kantoor/Nicolene: 053 207 0161
Anje Boshoff: 072 970 7050
E-pos:


Werkswyse

Leermateriaal word verskaf op CD’s met ondersteunende handleidings opsioneel.

Volledige Skoolgebaseerde Assessering (SGA) opdragte (portefeuljewerk) wat aan departementele vereistes en voorskrifte voldoen, word voorsien.

Riglyne en ondersteuning in die uitvoering van portefeulje-opdragte en voorgeskrewe skoolgebaseerde assesseringopdragte word gebied.

Doelwitvelle
met weeklikse opdragte gee aan leerlinge leiding en verseker dat die regte werkstempo volgehou word.

Verslagvorms
is beskikbaar waarmee weekliks rekord gehou kan word van ʼn leerling se vordering.

Vakmentors is deurlopend beskikbaar om leerlinge by te staan.